Lollos 2: Bons dat dit Gons!

Lollos 2: Bons dat dit Gons!

1 Views
Lollos, die vriendelike wesentjie van Lala-Land kom kuier weer op aarde. Die keer om saam met Minki en Alta met vakansie te gaan! Gedurende die kleurvolle en prettige reis word daar al te lekker gesing en gedans en so word almal sommer vinnig fiks en boonop 'n bietjie slimmer.

Genre:

Stars: , ,

Crew:

Country:

Language: Afrikaans

Studio:

Runtime: 45 minutes

Quality: HD

Released: Jun 01, 2010

IMDb: 1

Keywords: