Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom

Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom

4 Views
Hierdie film, gebasseer op 'n kinderverhaal, handel oor Hanna en haar uiters vreemde familie. Hanna is 14 (amper 15) jaar oud, en vergesel haar familie op 'n vakansie in die Cederberg. Die karakters is vreemd, maar uitstekend vertolk, en die storie verras en boei jou van die begin tot die einde.

Runtime: 90 minutes

Quality: HD

Released: Aug 01, 2010

IMDb: 2.5

Keywords: